Ve-Op Rollermeule BK, is 'n goed gevestigde handelaar vir alle vorme van veevoere (Meadow Voere), mieliemeel (Tiger Milling en NTK - Magnifisan) en landbou-saad (Pannar). Die maatskappy is gestig in 1975 en het vêr gevorder in die rigting van uitstekende diens in 'n mededingende en ietwat wisselvallige mark. Ve-Op se geloof in die kliënt tevredenheid het die weg gebaan vir 'n verhouding met verskaffers soos Meadow Feeds en Pannar Saad waar tegniese bystand verleen word om ons kliënte met die regte advies oor die gebruik van ons produkte te verskaf. Dit help om te verseker dat die korrekte produkte gebruik word en tegnieke korrek toegepas word. Alle kliënte word aangeraai om ons te kontak voor die gebruik van produkte, ten einde verlies of skade te beperk as gevolg van foutiewe toediening. Ons is geleë in Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo Provinsie. Ve-Op se belangrikste verspreidingsgebiede sluit die Limpopo Provinsie en Botswana in. Ons depot netwerk sluit die volgende areas in: Suid-Afrika. NTK Handelstakke regoor Limpopo. Ons bedien ook agente en kliënte in Botswana. Veevoere en mieliemeel is direkte gelewer aan kliënte met bestellings van 35 ton of meer, en veevoer direkte gelewer aan kliënte in Botswana in hoeveelhede van 35 ton of meer. | VeOp Roller Mill CC, a well-established dealer for all types of animal feeds (Meadow Feeds), maize (Tiger Milling and NTK - Magnifisan) and agricultural seed (Pannar Seed), was established in 1975, and has come a long way toward service excellence in a competitive, and somewhat volatile market. VeOp’s belief in client satisfaction paved the way to a relationship with suppliers, Meadow Feeds and Pannar Seed, where technical assistance is provided providing our clients with the correct advice on the use of our products. This helps ensure that the correct products are used and techniques are correctly applied. All clients are advised to contact us before the use of products, as this could minimize loss or damage due to incorrect product application. Situated in Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo Province, Ve-Op’s main distribution areas include Limpopo Province and Botswana, with our depot network including the following areas: South Africa: NTK Commercial branches in Limpopo. We serve both agents and clients in Botswana. Animal feed and maize meal is delivered direct to clients with orders of 35 ton or more, and animal feed is delivered direct to clients in Botswana in quantities of 35 ton or more. |