VE-OP

Welkom by Ve-op / Welcome to Ve-op

Ve-Op Rollermeule BK, is 'n goed gevestigde handelaar vir alle vorme van veevoere (Meadow Voere), mieliemeel (Tiger Milling en NTK - Magnifison) en landbou-saad (Pannar). Die maatskappy is gestig in 1975 en het vêr gevorder in die rigting van uitstekende diens in 'n mededingende en ietwat wisselvallige mark. | Ve-Op Roller Mill, a well-established agent for all types of animal feeds (Meadow Feeds), maize (Tiger Milling and NTK - Magnifison) and agricultural seed (Pannar Seed), was established in 1975, and has come a long way toward service excellence in a competitive, and somewhat volatile market.

Alt Tab for Main Partners images